Meg Foster

Meg Foster
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 10 Mei 1948 (1948-05-10)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Meg Foster (gebore 10 Mei 1948) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Masters of the Universe (1987), They Live (1988), Leviathan (1989), en 31 (2016).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search